LATEST POSTS

IMG-20231210-WA0007
Pilot
Goeie naand mense. Vir die wat my nie ken nie ek is Kroukamp, om meer spesifiek te wees Mienke Kroukamp. Ek hou van skryf en praat. Ek’t al baie mense in my leeftyd ontmoet en dis veilig om te sê...
12400812_841064732685998_6784570957562249640_n
MY EERSTE OFFISIELE POST UITEINDELIK!
Vandag moes ek myself HARD oor my eie vingers tik….. Ek hou nogal van preek en gewoonlik as ek preek, preek ek vir myself. Ek het vandag die tolhek gebruik en moes toe heeltemal teen my wil en teen al...
netball-success
EK HAAT MINI-NETBAL!
As ek aan mini-netbal dink voel ek sommer of ek wil kots of nee dalk `n dolk deur my hart! Yup, ek is een van DAAI ma`s. Wel, ek is nie net `n ma nie maar ook `n gekwalifiseerde juffrou (Het daai simple...
tears
RIAAN…
Hierdie noem ek my afskeidsbrief. (Ja, lank en vervelig..) Gister presies `n week gelede (7 Maart 2014) is Riaan Kroukamp dood gebore. Wat sê `n mens vir iemand wat `n kind aan die dood afstaan? Ek dink...
1 2