LATEST POSTS
December 11, 2023
Goeie naand mense. Vir die wat my nie ken nie ek is Kroukamp, om meer spesifiek te wees Mienke Kroukamp. Ek hou van skryf en praat. Ek’t al baie mense in my leeftyd ontmoet en dis veilig om te sê...
March 19, 2016
Vandag moes ek myself HARD oor my eie vingers tik….. Ek hou nogal van preek en gewoonlik as ek preek, preek ek vir myself. Ek het vandag die tolhek gebruik en moes toe heeltemal teen my wil en teen al...
March 14, 2016
As ek aan mini-netbal dink voel ek sommer of ek wil kots of nee dalk `n dolk deur my hart! Yup, ek is een van DAAI ma`s. Wel, ek is nie net `n ma nie maar ook `n gekwalifiseerde juffrou (Het daai simple...
March 7, 2016
Hierdie noem ek my afskeidsbrief. (Ja, lank en vervelig..)
Gister presies `n week gelede (7 Maart 2014) is Riaan Kroukamp dood gebore. Wat sê `n mens vir iemand wat `n kind aan die dood afstaan? Ek dink...
No posts found